application important notes

 

 

 

SA Fancy Pigeon Association
S.A. Sierduifvereniging

Application for membership
Aansoek om lidmaatskap

 

Please read the following very carefully
Lees die volgende asseblief noukeurig

Important notes / Belangrike notas

     
1. The financial year of SAFPA is from 1 January till 31 December.  This means that membership fees always expires on 31 December irrespective the date you have joined for the first time

2. When you joined before 30 June, you have to pay the full amount of the membership fee for a year.

3. If you join after 1 July of a year, you only have to pay half the applicable membership fee.

4.  The application and monies need to be send to the Ring Master and all rings needed must be order from the Ring Master.  No rings will be supplied before all monies are paid.

5. An entry fee is applicable to all new applications and also on all members that rejoined after an absence of six months.

6.  If you want to join SAFPA, print this page and the following 3 pages, complete them and mail or fax them to the Ringmaster with the necessary monies. However, it is safer to deposit the applicable monies directly into SAFPA's account and to mail or fax the depost slip with your application form

1. Die finansiele jaar van die SASV strek van 1 Januarie tot 31 Desember.  Dit beteken dat alle ledegelde altyd op 31 Desember verval, ongeag die datum daarop u vir die eerste keer aangesluit het.

2. Indien u voor 30 Junie aansluit, moet die volle berag aan ledegeld betaal word.

1. Indien u na 1 Julie aangesluit het, betaal u slegs die helfte van die toepaslike ledegelde

4. Die aansoek en gelde moet aan die Ringmeester versend word en alle ring moet direk van haar bestel word.  Geen ringe sal voorsien word voordat alle  gelde nie betaal is nie.

5. 'n Intreefooie is betaalbaar met alle nuwe aansoeke en op ouer lede wat na 'n afwesigheid van ses maande weer aansluit

6.  Indien u wil aansluit, druk hierdie en die volgende drie bladsy, voltooi dit en pos of fax dit aan die Ringmeester saam met alle toepaslike gelde. Dit is egter veiliger om alle verskuldigde bedrae direk in die SASV se rekening in te betaal en die depositostrokie saam met u inskrywingsvorm te pos of te fax.