Nota
op 15 Maart 2011
Die nuwe
en gewysigde Grondwet geniet die afgelope klompie jare aandag
Die Sekretaris van die SASV, Mnr Jan Lombard het reuse werk
in hierdie verband gedoen en het die finale konsep, soos bespreek
deur die Uitvoerende Komitee, aangestuur vir kommentaar en
insae deur lede. Lede word versoek om die konsep te lees. Skakel
met Jan Lombard
indien u enige kommentaar of voorstelle het.
Dit word beoog om die
gewysigde Grondwet met die eerskomende
Jaarvergadering van SASV-lede vir goedkeuring voor te lê
Click
hier om te lees